Print

To view the original article - click here

Dour PIETER VAN ZYL LAvGELr DEL ANC sTIGHFIP Is jy so bang vir alledaagse situasies dat dit jou lewensgehalte belemmer? Hier is raad MET die geboorte van sy eersteling het 'n gevoel van paniek horn in die kraamsaal beetgepak. Toe die verpleegsters sien hoe hy bleek word en omkap, moes hulle sy vrou eers los en na horn omsien. Scott Stossel, Amerikaanse joernalis en redakteur, was nie net nog 'n senuagtige pa vir wie die geboorteproses te erg geword het nie; hy is 'n jare lange lyer aan angssteuring. "Ek het 'n verskriklike geneigdheid om op kritieke oomblikke ineen te stort," skryf Scott in 'n nuwe boek, My Age of Anxiety: Fear, Hope, Dread and the Search for Peace of Mind.* "Ek het al tot my groot vernedering tydens openbare lesings net gevries en moes by verskeie geleenthede van die verhoog vlug. "Ek het op afsprake met meisies soms net verdwyn, uit eksamens gestap en tydens werkonderhoude en in vliegtuie, treine en motors ineengestort - of bloot terwyl ek in die straat afstap:" Maar angssteuring trefjou nie net wanneer iets groots in jou lewe gebeur nie; jy kan ook verlam raak van vrees wanneer daar glad geen bedreiging is nie. Scott vertel dan ook: "Op doodgewone dae, terwyl ek doodgewone dinge doen - boek lees, in die bed le, oor die foon praat, in 'n vergadering sit, tennis speel - is ek al duisende kere getref deur 'n deurdringende gevoel van eksistensiele angs en oorkom deur naarheid, lighoofdigheid, bewerasies en 'n magdom ander fisieke simptome. "Ek was soms al oortuig die dood, of iets ergers, is naby." Ook op sytroudag het hy 'n paniekaanval gekry. "Toe ek in die kerk in Vermont voor die kansel staan en wag op my toekomstige vrou, het ek verskriklik siek begin voel. Nie net vaagweg naar nie, maar erg mislik en bewerig, en toe begin ek boonop sweet. "Die voorleser by die troue se gesigsuitdrukking het verander van ligte kommer tot wat vir my soos onverbloemde afgryse gelyk het: Gaan hy sterf? "Ek het self daaroor begin wonder, want ek het begin bewe. Ek bedoel nie liggies bewe nie; dit het gevoel of ek stuiptrekkings gaan kry. "Ek het gekonsentreer om te keer dat my bene onder my meegee soos die van 'n epilepsielyer. Die Amerikaner Scott Stossel (links) is in sy 40's en gelukkig getroud. Die pa van twee werk as redakteur by die tydskrif The Atlantic. Scott het angssteuring oorkom en 'n boek daaroor geskryf: My Age of Anx-iety: Fear, Hope, Dread and the Search for Peace of Mind.*

r 'Jy hoef nie te aanvaar dit sal maar altyd so gaan nie. Angstigheid word deur iets ontketen, en jy kan werk maak daarvan' "Toe het ek al teen my bruid geleun - ek kon nie die bewing vir haar wegsteek nie - en sy het haar bes gedoen om my regop te hour ANGSSTEURING kom meer algemeen voor as wat 'n mens sou dink. Dit raak tussen 16 en 23 persent van volwasse Suid-Afrikaners, volgens 'n onlangse ondersoek wat in die Suid-Afrikaanse Psigiatriejoernaal gepubliseer is. Maar dit hoef nie jou lewe te oorheers nie, se kenners. die oorsprong van jou angstigheid te kry, terwyl psigiater medisyne kan voorskryf om jou die angstigheid in toom te help hou. 'n Kombinasie van praatterapie en medikasie is dikwels die beste behandeling vir angssteuringsrse Bradley. Geliefdes speel 'n belangrike rol, voeg Colinda by. "Skei die mens van die angstigheid; beskou dit as iemand wie se angstigheid hom soms beheer. "Jy kan planne maak om die angstigheid te hanteer, maar hou op om dit aan te help deur byvoorbeeld namens hulle verskonings te maak waarom hulle sosiale interaksie vermy' G7TY IMAGES/CO NTOURCOLLECTIO N/MIKE M cGREGOR Daar is verskillende soorte: Algemene angssteuring (bekommer baie, selfs oor klein dingetjies). Katastrofisering (maak 'n berg van 'n molshoop; verwag altyd die ergste in 'n situasie). Paniek (akute voorvalle van intense en skielike fisieke simptome soos hartkloppings, asemhalingsprobleme, bewerigheid, naarheid). Posttraumatiese stressteuring (terugflitse of nagmerries oor 'n trauma, lyf is hiperwaaksaam, vermy dinge wat jou aan die trauma herinner). Sosiale angstigheid (vrees optredes, om nuwe mense te ontmoet, voor ander te eet of drink). Eenvoudige fobie (soos vir slange, spinnekoppe en hoogtes). Obsessief-kompulsiewe steuring (soos die drang om dinge na te gaan of om te was). Kenmerk van al die soorte angssteurings is dat lyers dit probeer vermy wat hulle bang maak, se dr. Colinda Linde, 'n kliniese sielkundige van Sandton. "Maar mettertyd kan dit jou lewe verskraalr waarsku sy. As jy byvoorbeeld op 'n hoofweg 'n paniekaanval gehad het, sal jy dalk alle groot paaie begin vermy, daarna enige pad met verkeer, tot jy later net by die huis bly. "Angssteurings kan uiters verlammend wees' se Bradley Daniels, 'n kliniese sielkundige van Johannesburg. "Lyers kan hul werk verloor omdat hulle nie by die werk opdaag nie of nie doeltreffend daar kan funksioneer nie' Hoe leefjy met hierdie steurings saam? "Moenier is Colinda se raad. "Jy hoef nie te aanvaar dit sal maar altyd so gaan nie; jy is nie met volskaalse angstigheid geb ore nie, eerder met 'n kwesbaarheid daarvoor. Dit word deur iets ontketen, en jy kan werk maak daarvan: Die eerste stap is om by jou huisdokter hulp te soek, se Bradley. Die kan jou dan na sielkundige of psigiater verwys. "n Sielkundige kan jou help om insig in 1 MOENIE JOU OOR KLEINIGHEDE VERKNIES NIE Watjy as iets gerings beskou, is vir iemand anders dalk geen nietigheid nie, sb' Scott Bea, 'n kliniese sielkundige en assistentprofessor in geneeskunde aan die Cleveland-kliniek in Amerika. Probeer hulle bemoedig. As jy met 'n vorige paniekaanval by was, herinner hulle hoe hulle dit te bowe gekom het. KALMEER TOG Die probleem met angstigheid is dat die mens nie kan kalmeer nie. Die vermoe om te ontspan, veral op aanvraag, is vir die meeste mense moeilik, en nog moeiliker vir iemand wat met angstigheid sukkel. Die beste is om aan te bied om iets saam met hulle te doen, sb' Keith Humphreys, 'n professor in psigiatrie aan die Universiteit van Stanford. Aktiwiteite soos meditasie, om te gaan stap of oefening is positiewe maniere om hulle hut angs te help hanteer. 3 DOEN DIT NET Wanneer 'n angslyer met sy vrees gekonfronteer word, gaan 'n streng benadering (tough love") nie die gewenste uitwerking h nie. loon empatie in plaas daarvan om vir hom te s om net deur te druk. Eerder as trooswoorde, raai Keith aan datjy iets s soos: Dis aaklig om so te voel' Dit wys jy verstaan wat hulle deurmaak. 4 ALLES GAAN OUKEI WEES "Ongelukkig sal dit nie \feel uitrig as jy vir iemand sballes gaan oukei wees' nie, want niemand gaan dit glo nie,"sb' Scott. "Dit help wet om vir hulle te sb' paniekaanvalle duur nie so lank soos dit voel nie," sb' Zane Wilson, stigter en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep (Sadag), wat angslyers bystaan."Oorweeg dit om die tyd te meet; hulle sal verras wees dat die aanval van korte duur is'.' EK IS OOK GESTRES Dit kan [clink of jy iemand se angstigheid as 'n nietigheid afmaak as jy dit met jou situasie vergelyk. Maar as jy self gespanne is of met ligte angstigheid of panieksteurings sukkel, waarsku Keith dat kameraadskap gevaarlik kan wees as dit te ver gevoer word:"Dis belangrik om nie saam-saam daarmee behep te raak nie' "Om gesonder denke te bevorder moetjy jou aandag aflei," sb' die kliniese sielkundige dr. Colinda Linde. "Fokus op iets heel anders -'n liedjie oor die radio, asemhaling, meditasie of die herinneringe aan iets in die verlede, soos 'n lekker verjaardagpartytjie of vakansier 6 GENIET 74 DRANKIE; DIT SAL JOU DAARVAN LAAT VERGEET "Die meeste mense aanvaar as iemand 'n paar drankies wegslaan, sal hut angstigheid verdwyn:' sb' Keith."Dalk sal dit op kort termyn werk, maar op Lang termyn kan dit tot verslawing lei en die angstigheid laat verergeC 7 HET EK IETS VERKEERDS GEDOEN? Soms kan dit selfs voel ofjou optrede 'n geliefde angstig laat word. Onthou, paniek- en angssteurings spruit uit iets groters as een spesifieke voorval, sb' Keith. "Aanvaar datjy nie 'n ander mens se emosies kan beheer nie. Dis belangrik om nie hut angstigheid persoonlik op te neem nie' Dis net so belangrik om vir jou geliefdes te sb' daar is 'n manier om 'n angs- of panieksteuringte oorkom - en datjy hulle sal ondersteun. Besoek sadag.org of bet hulle weekdae tussen 08:00 en 20:00 by 011-234-4837. BYKOMENDE BRON: THE HUFFINGTON POST; HUFFINGTONPOST.COM. © SCOTT STOSSELL 2014. MY AGE OF ANXIETY DEUR SCOTT STOSSEL (WILLIAM HEINEMANN, R331,31* BY KALAHARI.COM).* DIE PRYS WAS KORREK MET DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERING SONDER VOORAF KENNISGEWING. huisgenoot.com 3 JULIE 2014 147