THE SOUTH AFRICAN
DEPRESSION AND ANXIETY
GROUP

facebooktwitter

IN THE WORKPLACE

New Research on Depression in the Workplace.

For more information please click here

business

SADAG NEWSLETTER

To subscribe to SADAG's newsletter, click here

JOURNAL

Mental Health Matters Journal for Psychiatrists & GP's

MHM September 207x300

Click here for more info on articles & how to subscribe

SPEAKING BOOKS

suicide book

Literacy is a luxury that many of us take for granted.  We depend on written communication for information, guidance, and access to heath care information That is why SADAG created SPEAKING BOOKS and revolutionized the way information is delivered to low literacy communities. It's exactly what it sounds like.a book that talks to the reader in his or her local  language, delivering critical information in an interactive, and educational way.

The customizable 16-page book, accompanied by local celebrity audio recordings, ensures that vital health and social messages can be seen, heard, read and understood..

We started with books on Teen Suicide prevention , HIV, AIDS and Depression, Understanding Mental Health and have developed over 30 titles, such as TB, Malaria, Polio, Vaccines for over 30 countries.

depression book

Om die groter PDF weergawe oop te maak - kliek hier

omgee-voos1

omgee-voos2

omgee-voos3

Wanneerjy na'n geliefde met 5nrironiese sie moet omsien, is uitbranding 'n werklikheid wat jou ook baie siek kan maak Deur A1VNE 1VIARAIS 110. 4 4 ) 1 As ek soggens opstaan, sien ek op na die dag wat voorle 2 Ek voel oorweldig deur my dagtake en die versorging van mense wat op my staatmaak 3 Ek het gesondheidsprobleme wat vererger 4 Ek gebruik alkohol, sigarette, kafeIen, slaappille en dies meer om my situasie te hanteer 5 Ek vermy dit om dokter toe te gaan 6 Al my energie en tyd gaan in die versorging van my geliefde. Ek het geen tyd vir myself nie 7 Ek dink heeltyd aan my verantwoordelikhede 8 My slaappatrone is versteur 9 My eetpatrone is versteur 10 Ek is geIrriteerd en kort van draad met ander mense 11 Ek sukkel om te konsentreer 12 Ek het belangstelling verloor in aktiwiteite wat voorheen vir my lekker was 13 Ek voel konstant moeg en uitgeput 14 Ek is geIsoleerd en het nie vriende nie 15 Ek voel hulpeloos en sonder hoop As jou antwoord "ja" is op die helfte of meer van die vrae, is uitbranding sterk moontlikheid. Bron: lifegiving.com 90 rooi rose I APRIL 2015 skuldgevoelens. "Om oor my ervaring te praat is eintlik moeilik, en hang ook baie van my gemoed af. Party dae is ek baie depressief en verwyt ek my vir so baie dinge. Ander dae wanneer ek beter voel, sien ek dinge in 'n ander perspektief en kan dit beter hanteer. "My ma het in 2003 'nberoerte gehad en was daarna in 'n rolstoel en heeltemal afhanklik van hulp. As jongste dogter het die verantwoordelikheid op my geval. Ons het toe 'n groter huis aren du Preez* is 'n onderwyseres met 'n honneursgraad in sielkunde. Sy moes klbsawoolneem. Haar ma is uiteindelik haar ma ná 'n massiewe beroerte by haar in die huis neirlptip PT1 leinn CAT rnpt haip beroerte by haar in die huis neem. Haar ma is uiteindelik oorlede en nou loop sy met baie FOTO: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES FEITE OOR ALZHEIMERSIEKTE Jonger mense kan ook Alzheimersiekte kry Aluminium, aspartaam en silwer stopsels veroorsaak nie Alzheimersiekte nie Daar is geen behandeling vir die siekte nie Depressie veroorsaak nie Alzheimersiekte nie Die siekte is fataal Helga Wentzer is 'n tuisversorger wat na mense met Alzheimersiekte omsien. Sy versorg tans 'n voormalige hoofuitvoerende beampte. "Ek werk 18 dae aaneen en word dan deur 'n ander tuisversorger afgelos. Ek is 24 uur van die dag by hom en doen alles vir hom. Dit is uitputtend en ek het in 'n stadium gevoel asof ek aan uitbranding ly." AT IS OMGEEVOOSHEID? Kliniese sielkundige dr. Colinda Linde se omgeevoosheid is 'n toestand waar iemand fisiek, emosioneel en geestelik uitgeput is en 'n punt bereik het waar hy/sy negatief is en nie meer omgee nie. Dr. Ansie Gous, ook 'n kliniese sielkundige, se gekry om my ma ook te akkommodeer. Ek het voltyds gewerk en het twee klein kindertjies gehad." Sy se haar ma was in 'n stadium in 'n pick wat versorging en rehabilitasie aangebied het, maar uiteindelik het syvir haar ma 'n woonstelletjie aan die huis aangebou en voltydse versorging gereel. Die hele ervaring het 'n geweldige emosionele impak op haar gehad. "Ek het eerlikwaar nooit geweet wat om te besluit en wat om te doen nie. Elke besluit het 'n impak op iemand gehad - of my ma, of my man en kinders, of op my. Ek het gevoel asof ek nie meer 'n lewe het nie. Ek moes vir my ma dink en doen. Die hele ding was vir my 'n nagmerrie. Ons konbaie dinge the meer doen nie omdat my ma in 'n rolstoel was. Ek moes baie keer jok oor waarheen ek gaan, want ek was nie lus vir 'n gesukkel met die rolstoel nie. Dan het ek weer skuldig gevoel omdat sy heeldag alleen by die huis sit en nooit uitkom nie. Ek was kwaad vir my ma, sommer vir die hele wereld. Ek het gevoel my lewe gaan verby en ek is in die situasie vasgevang." Maar omgeevoosheid is nie net beperk tot mense wat familie in moeilike omstandighede bystaan nie. Mense in hulpberoepe soos sielkundiges, maatskaplike werkers en tuisversorgers loop ook die gevaar van uitbranding. dit is 'n toestand waar jy "mensmoeg" of "emosiemoeg" is - dus 'n toestand soortgelyk aan uitbranding. Die Pharos Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe beskryf uitbranding as 'n stresreaksie weens 'n onvermoe om die uitdagings van 'n beroep of lewensomstandighede die hoof te bied. Madre Fraenkel, 'n gespesialiseerde arbeidsterapeut, is betrokke by Livewell Suites, 'n instelling wat omsien na mense met demensie, waarvan Alzheimersiekte een is. Sy se enigiemand wat omsien na mense met 'n chroniese siekte is vatbaar vir omgeevoosheid. Simptome soos chroniese moegheid, apatie, huilerigheid, 'n gebrek aan lewenslus, irrasionaliteit, geirriteerdheid, onvanpaste emosies, buierigheid, slaapversteurings, 'n kort humeur en 'n hiperkritiese ingesteldheid is algemeen. enigeen wat mense met chroniese siehtes versorg, is vat-baar vir omgee-voosheid' EK HET GEVOEL ASOF EK NIE MEER 'N LEWE HET NIE. EK MOES VIR MY MA DINK EN DOEN. DIE HELE DING WAS VIR MY 'N NAGMERRIE' APRIL 2015 I rooi rose 91 tussen ons As jy 'n versorger is, moetjy tyd maak vir jouself, 'n ondersteunings-netwerk vestig, terapie /cry, tyd maak vir oefening en staperdjies, soveel kennis moontlik opdoen, volhou-bare planne maak en 'n plan B he Dr. Gous se die gevaarligte moet flikker wanneer jy jou empatie verloor en mense in hulpberoepe hul kliente net as 'n nommer begin sien. "As jy jou hoop verloor, ongeduldig raak, die lewe the meer sin het nie en jy nie meer opgewonde oor jou werk raak nie, is dit tyd om bekommerd te raak." WAT VEROORSAAK OMGEEVOOSHEID? Madre se daar is 'n paar slaggate. "Die grootste slaggat is dat die versorger nie na homself omsien nie. Navorsing toon dat die versorger minstens twee uur per dag weg van die pasient moet wees. Ongelukkig is dit nie altyd moontlik nie." Sy se wanneer 'n versorger dink hy moet alles doen, kan dit probleme veroorsaak, want dit is nie volhoubaar nie. Nog 'n slaggat is dat 'n versorger fokus verloor en haar eie belange bo die van die demensielyer stel - dit gebeur gewoonlik nie doelbewus nie. Dr. Gous se enigiemand wat in 'nversorgingsituasie is en nie na homself omsien nie, is vatbaar vir omgeevoosheid. Sy se mense wat besonder sensitief is, het 'n groter risiko. Sy se daar is ook 'n verskil tussen selfsug en selfsorg. "Empatie beteken om in iemand anders se skoene in te klim en weer uit te klim, jy is dus 'n deelnemende waarnemer. Dis belangrik om afstand te behou en objektief te bly." Kristine Anthis, Amerikaanse professor in psigologie, se aanduidings is dat sekere persoonlikheidstipes meer vatbaar vir omgeevoosheid is. Mense wat geneig is tot neurose, het 'n groter kans op omgee- voosheid, en die ekstroverte wat dinge minder opkrop, het 'n kleiner risiko. Juis daarom moet jy tyd vir jouself maak en in kontak met jou emosies bly. N AS JY OMGEEVOOS IS? lp Dr. Gous se voorkoming is beter as genesing. En wanneer jy die punt van uitbranding bereik het, is dit uiters belangrik om so gou moontlik professionele hulp te kry. So iemand moet vir minstens ses weke nie werk nie. Behandeling sluit in om met 'n professionele persoon te praat, medikasie vir depressie en angs, aanpassings in lewenstyl en om by ondersteuningsgroepe in te skakel. Sy glo dat mense in hulpberoepe, soos sielkundiges en maatskaplike werkers, gereeld vir ontlontingsessies by 'n mentor moet gaan. "Navorsing toon dat baie sielkundiges in 'n private praktyk ná sowat tien jaar uitbrand. Daarom is selfkennis noodsaaklik. Dis belangrik om bewus te wees van al jou emosies en na te dink oor al die trauma waarmee jy te doen het. Ek gebruik skryf as uitlaatklep om moeilike emosies te verwerk." Sy se dit is belangrik om tydsgrense te stel - lye waarin jy op jou eie behoeftes en belange fokus. "Nes 'n motor the sonder petrol kan ry nie, moet jy jou batterye herlaai om weer energie op te bou." Dr. Linde se jy moet vir jouself realistiese doelwitte stel. Wanneer jy na 'n geliefde met Alzheimer- of Parkinson se siekte omsien, is dit veral belangrik om realisties te wees oor die prognose - jy moenie verwag dat jou betrokkenheid tot 'n verbetering in hub toe stand moet lei nie. Wenke vir versorgers sluit in om tyd te maak vir jouself, 'n ondersteuningsnetwerk te vestig, terapie te kry, tyd te maak vir oefening en stokperdjies, soveel kennis moontlik op te doen, volhoubare planne te maak en 'n plan B te he. Madre se 'n sleutelvraag om te vra is wat met die demensielyer sal gebeur as jy iets sou oorkom. Uiteindelikberus die onus op jou om beheer te neem van die situasie, grense te stel en in jou eie behoeftes te voorsien. Niemand ken jou behoeftes soos jy nie. Net jy kan na jouself omsien. Wees goed vir jouself, dan kan jy goed wees vir ander. rr Kontakbesonderhede: Dr. Colinda Linde: colindalinde.com *Skuilname gebruik. WAAR OM HULP TE KRY Verskeie instellings bied ondersteuning aan mense wat geliefdes moet versorg. Nuttige webwerwe is onder meer: dementiasa.org.za; alzheimers.org.za; parkinsons.co.za; heartfoundation.co.za Vir inligting oor depressie en stresverwante probleme, kontak die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angs- ondersteuningsgroep by www.sadag.org.za Livewell Suites in Somerset-Wes !ewer 'n nuttige diens. Die instelling is 'n leier op die gebied van versorging van mense met demensie en geheueprobleme.Hulle bied tweejaarlikse geheuesorgkonferensies in Bryanston en SomersetWes aan om bewusmaking oor die toestand uit te brei. Ondersteuningsgroepe ontmoet mekaar op die eerste Woensdag van elke maand by Livewell Suites, en individuele inligtingsessies en telefoniese advies is ook beskikbaar. Vir meer inligting besoek livewellsa.co.za of e-pos madre@ livewellsa.co.za/This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 92 rooi rose I APRIL 2015

Our Sponsors

Our Partners