Print

To view the larger PDF version - click here / Om die groter PDF weergawe te sien - kliek hier

bestuur depressie op kantoor1

bestuur depressie op kantoor2

bestuur depressie op kantoor3

Leer jou depressie by die werk hanteer sodat dit nie nog meer spanning bring nie Deur PlETER VAN ZYL P 39 het Richard Hawkey die sakeleer geklim so hoog as wat hy kon. Hy was se- nior portefeul) ebestuurder by 'n groot bankgroep. As sakeman was hy altyd ge- drewe, ambisieus, ongedul- dig, praatsiek en 'n uitblin- ker. Sy BlackBerry was nooit ver nie. Maar alles was nie pluis nie en op 'n ge- sinsvakansie het die wiele eindelik heelte- mal afgeval toe hy nie uit die bed kon op- staan nie. "Hoewel ek met vakansie was, was ek kort- af en liggeraak. Ek het geen belangstelling daarin gehad om enigiets te doen nie en het my eetlus verloor," onthou Richard. "Ek het basies veroorsaak dat die vakansie in 'n ramp ontaard. "Mense dink depressie is om te huil en jou te onttrek. Maar 'n mens raak dikwels knor- rig en sinies. "Jy druk deur, want jy is gewoond daaraan om dit te doen en jy sien ander wat dit doen en dink dis normaal. Jy beleef oormatige woedeuitbarstings en raak 'n tydbehepte be- heervraat. "En dan, een oggend, kan jy om die dood nie uit die bed opstaan nie," vertel hy. Richard het 10 dae lank in die bed gebly. Toe hy van vakansie terug is by die huis in Johannesburg, is hy na sy huisdokter. Dié het depressie by hom gediagnoseer en hom na 'n psigiater verwys. "Ek is op 'n Vrydag by die werk weg en het nooit weer teruggekeer nie," vertel Richard. Nadat hy baie jare lank tekens van span- ning en uitbranding getoon het, is hy einde- lik gedwing om van die hamsterwieletjie af te klim - ter wille van sy gesondheid. Deesdae skryf Richard (43) en lewer hy motiveringspraatjies. In sy boek, Life Less Lived: A Passage through Burn Out & De- pression in the Suburbs, vertel hy van sy stryd om depressie 'n nekslag toe te dien so- dat hy weer produktief kan wees. "Ek is nou produktiewer omdat ek ook na ander aspekte van my lewe omsien. "'n Gebalanseerde lewe is meer as net reg eet en oefen; dit gaan ook oor hoe jy oor din- ge dink en die steunstelsels in jou lewe." Ons kyk hoe jy depressie weens werkdruk kan hanteer en oorkom. 48 I 4 JUNE 2015 huisgenoot.com -frrLjLj DEPRESSIE C) [((Cllt)sssiT(0(0 ISTOCK PHOTO titil LEEFSTYL l HIER'S HULP ARTSEER, 'n verlies aan plesier in daaglikse aktiwiteite, sosiale isolasie en gevoelens van waar- deloosheid is die gemoedsimpak wat mense gewoonlik met de- pressie verbind. Depressiewe personeel, soos Richard des- tyds, kan sukkel om hul werk te doen; daarom is dit so belangrik dat werkgewers hul werk- nemers oplei oor stres en dit makliker vir hul- le maak om so vroeg moontlik uit die kake van depressie te kom, sé Cassey Chambers, bedryfsdirekteur van die Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep (Sadag). Deur 'n studie het hulle bevind 'n derde van mense by wie depressie gediagnoseer is, ver- kies om dit nie aan die groot klok te hang nie. Hulle is bang as werkgewers en kollegas van die diagnose weet, sal dit hulle benadeel om- dat 'n stigma steeds aan depressie kleef. lemand met depressie sukkel om besluite te neem, te konsentreer, dinge te onthou en probleme op te los, sé dr. Frans Korb, 'n psi- giater en kliniese sielkundige van Johannes- burg. "As 'n werknemer depressief en by die werk is, is hy vyfkeer minder produkiief as een wat by die huis is om van depressie te herstel." "Jy voel vasgevang. Ingehok," beskryf Suzie Balfour' (45) van Tzaneen hoe dit vir haar ge- voel het om depressie by die werk te trotseer. Sy het aan die Sadag-studie deelgeneem. "Teen die einde van die dag is baie min werk afgehandel. Depressie maak dit moeilik om enige normale dagtaak te verrig, nie net die take op kantoor nie." "Ek voel heeltyd uitgeput word aanmekaar siek en moet tyd by die werk af vat," vertel Bob Miller' (38) van Pretoria, wat ook by die navorsing betrokke was. "My baas vra my wat verkeerd is, maar ek kan nie met hom praat oor hoe oorweldig ek voel en hoe ek sukkel om op kantoor kop bo water te hou nie. Dis soos om te erken ek kan nie die pas volhou nie. "Ek voel gefrustreerd omdat ek dink almal rondom my kan bybly en is heeltyd gelukkig. Dit maak my kwaad en laat my soms voel ek wil ontplof. Al wat help, is as ek saans 'n paar drankies drinks" erken Bob. Die mees onlangse raming van die sosiaal- ekonomiese koste van depressie wéreldwyd is R1,188 biljoen en dit hou aan styg. Depres- sie is die wéreld se derde algemeenste siekte- las ("burden of disease") wat byvoorbeeld goed in ag neem soos die koste weens on- produktiwiteit of lyers wat weens depressie sterf as hulle hul eie lewe neem. Werknemers is bang om hul diagnose met hul werkgewer te deel, sé die Sadag-stigter, Zane Wilson. "Mense is bekommerd hul baas sal dink hulle werk nie hard nie en gebruik depressie as 'n verskoning." Na jou depressiediagnose I Bespreek allereers die saak met die mens- likehulpbronnebestuurder (MHB), is dr. Han- EKSTRA BRONNE: SADAGDRG, HEALTH.CVS.COM, TIME.COM RAAD AAN KOLLEGAS I Kollegas kan hulself opvoed oor depressie (besoek sadag.org)."Algemene respek en ordentlikheid help baie," meen die skrywer en motiveringspreker Richard Hawkey. I Kollegas moet die werknemer bystaan en verstaan watter optrede, werkwyse of ge- drag die depressie vererger en probeer om dit te vermy, sii die bedryfsielkundige dr. Hannes Swart. I Bied aan om met die werklas vanjou kol- lega te help as hulle behandeling vir depres- sie ontvang stel die Kaapse sielkundige dr. Rosa Bredenkamp voor. I 'n Mens moet ook versigtig wees virte veel empatie, want dit kan die gedrag van die de- pressielyer versterk, waarsku Rosa. Dis be- langrik om 'n goeie balans te handhaaf."Om- dat die lyer hom gewoonlik van mense ont- trek, sal dit goed wees om hom betrokke te maak by genotvolle aktiwiteite en nie hiervan uit te sluit nie." 'Mense is bekommerd hul bees sat dink hulle gebruik depressie as verskening' nes Swart, bedryfsielkundige van Bellville, se raad.]ulle kan dan saam jou direkte bestuur- der spreek, wat sal wil weet hoe dit die af- deling gaan raak. Die MHB is ook die ideale mens om die proses verder te monitor. I Daar is geen wetlike vereistes watbepaaljy moetjou diagnose aan jou werkgewer open- baar nie, sé Richard. "Maar as jy jou situasie aan emosioneelvolwasse en empatiese leiers verduidelik; is hulle die beste by magte om vir jou en jou siekte aanpassings te maak - wat wel 'n wetlike vereiste vir werkgewers is." I Besef depressie is 'n behandelbare siekte, nie 'n lewenslange vonnis nie, sé Richard. As jy gou genoeg die regte behandeling kry, of dit nou medikasie en/ of kognitiewe gedrags- terapie is, kan jy net so produktiefsoos enige ander werknemer wees. I Dit kan tot agt weke duur voor jou medika- sie werk, sé Richard. Die psigofarmakologie, wat medikasie vir psigiatriese toestande be- hels, is deesdae uiters gesofistikeerd en newe- effekte kan dikwels vermy word deur met die dokter of psigiater wat dit voorgeskryfhet te praat oor 6f'n ander dosis of alternatiewe me- dikasie, sé Hannes. "Ek kan dit nie genoeg beklemtoon nie dat dit een van die grootste foute is om net me- dikasie te gebruik en nie vir terapie te gaan n1e. I Neem alle dele en aspekte van jou lewe in oiinskou. 'n Meer gebalanseerde leefstyl sal help met jou herstelvermoé. Probeer so gesond moontlik eet, drinkbaie water en oefen matig, soos om elke dag te gaan stap, is Richard se mad. I Sluit by 'n steungroep aan (gaan kyk by (Blaai om) MI LEEFSTYL I HIER'S HULP 50% van dié by wie depres- en meer van dié by wie sie gediagnoseer is, vat depressie gediagnoseer die een of ander tyd is, hou aan werk nd by die werk af weens hul mees onlangse depressie. episode. (Van vorige bladsy) sadag.org). Moenie jouself isoleer nie. I Glo jy kan beter word, is Richard se mad. "Maar jy moet die energie en dapperheid daarvoor vind." So kan maatskappye help Depressie is 'n persoonlike saak, meen Han- nes. "Ek sien geen sin daarin dat almal oor 'n mens se depressie ingelig word nie. Net die personeel wat daardeur geraak word, moet daarvan weet en ingelig word hoe om dit te hanteer." I Bevorder 'n kultuur van aanvaarding rond- om depressie en psigiatriese steurings; dis nie anders as diabetes of asma nie. I As 'n werknemer sy hart uitpraat oor sy stryd teen depressie, verwys hom na 'n 54% van depressielyers voltooi eenvoudige take stadiger en feitlik net soveel maak meer foute by die werk as gewoonlik. van Suid-Afrikaners weet hoe om te reageer en wat om te sii aan iemand met depressie. geestesgesondheidskundige en verseker hom dit kan behandel word. I Verken kreatiewe maniere om 'n werk- nemer se herstel te bevorder deur byvoor- beeld aangepaste of fleksiewerkure of om 'n ruk van die huis af te werk. I Hierbenewens moet die mens tyd afneem vir behandeling. Soms is die depressie so erg, die lyer moet vir 'n ruk in 'n psigiatriese hospitaal opge- neem word. Die gevolg hiervan is dat werk agterstallig raak en nie gedoen word nie. Wanneer die mens terug op kantoor is, kan die werk wat opgehoop het, hulle moedeloos maak, want dit lyk soos 'n onmoontlike taak om werk in te haal en by te werk. "As die werkgewer die depressielyer nie goedgesind is nie, is daar die risiko vir konflik 32% van mense wat weens van alle bestuurders depressie by die werk weet nie hoeveel af vat, lig hul werkgewer siektedae 'n werknemer oor die werklike rede weens depressie mag in. neem nie. Plaaslike statistiek vanjaar deur Sadag uitgereik by die werk; wat verder inspeel op die depres- siewe mens se gemoed omdat hulle net al meer waardeloos en skuldig gaan voel," sé die Kaapse sielkundige dr. Rosa Bredenkamp. ' Skuilname. I LIFE LESS LIVED: A PASSAGE THROUGH BURN OUT & DE- PRESSION IN THE SUBURBS DEUR RICHARD HAWKEY (XLIBRIS).TEEN R344 BE- SKIKBAAR BY TAKEALOT.COM. DIE PRYS WAS KORREK MET DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERING SONDER VOORAF KENNISGEWING. Leer jou depressie by die werk hanteer sodat dit nie nog meer spanning bring nie Deur PlETER VAN ZYL P 39 het Richard Hawkey die sakeleer geklim so hoog as wat hy kon. Hy was se- nior portefeul) ebestuurder by 'n groot bankgroep. As sakeman was hy altyd ge- drewe, ambisieus, ongedul- dig, praatsiek en 'n uitblin- ker. Sy BlackBerry was nooit ver nie. Maar alles was nie pluis nie en op 'n ge- sinsvakansie het die wiele eindelik heelte- mal afgeval toe hy nie uit die bed kon op- staan nie. "Hoewel ek met vakansie was, was ek kort- af en liggeraak. Ek het geen belangstelling daarin gehad om enigiets te doen nie en het my eetlus verloor," onthou Richard. "Ek het basies veroorsaak dat die vakansie in 'n ramp ontaard. "Mense dink depressie is om te huil en jou te onttrek. Maar 'n mens raak dikwels knor- rig en sinies. "Jy druk deur, want jy is gewoond daaraan om dit te doen en jy sien ander wat dit doen en dink dis normaal. Jy beleef oormatige woedeuitbarstings en raak 'n tydbehepte be- heervraat. "En dan, een oggend, kan jy om die dood nie uit die bed opstaan nie," vertel hy. Richard het 10 dae lank in die bed gebly. Toe hy van vakansie terug is by die huis in Johannesburg, is hy na sy huisdokter. Dié het depressie by hom gediagnoseer en hom na 'n psigiater verwys. "Ek is op 'n Vrydag by die werk weg en het nooit weer teruggekeer nie," vertel Richard. Nadat hy baie jare lank tekens van span- ning en uitbranding getoon het, is hy einde- lik gedwing om van die hamsterwieletjie af te klim - ter wille van sy gesondheid. Deesdae skryf Richard (43) en lewer hy motiveringspraatjies. In sy boek, Life Less Lived: A Passage through Burn Out & De- pression in the Suburbs, vertel hy van sy stryd om depressie 'n nekslag toe te dien so- dat hy weer produktief kan wees. "Ek is nou produktiewer omdat ek ook na ander aspekte van my lewe omsien. "'n Gebalanseerde lewe is meer as net reg eet en oefen; dit gaan ook oor hoe jy oor din- ge dink en die steunstelsels in jou lewe." Ons kyk hoe jy depressie weens werkdruk kan hanteer en oorkom. 48 I 4 JUNE 2015 huisgenoot.com -frrLjLj DEPRESSIE C) [((Cllt)sssiT(0(0 ISTOCK PHOTO titil LEEFSTYL l HIER'S HULP ARTSEER, 'n verlies aan plesier in daaglikse aktiwiteite, sosiale isolasie en gevoelens van waar- deloosheid is die gemoedsimpak wat mense gewoonlik met de- pressie verbind. Depressiewe personeel, soos Richard des- tyds, kan sukkel om hul werk te doen; daarom is dit so belangrik dat werkgewers hul werk- nemers oplei oor stres en dit makliker vir hul- le maak om so vroeg moontlik uit die kake van depressie te kom, sé Cassey Chambers, bedryfsdirekteur van die Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep (Sadag). Deur 'n studie het hulle bevind 'n derde van mense by wie depressie gediagnoseer is, ver- kies om dit nie aan die groot klok te hang nie. Hulle is bang as werkgewers en kollegas van die diagnose weet, sal dit hulle benadeel om- dat 'n stigma steeds aan depressie kleef. lemand met depressie sukkel om besluite te neem, te konsentreer, dinge te onthou en probleme op te los, sé dr. Frans Korb, 'n psi- giater en kliniese sielkundige van Johannes- burg. "As 'n werknemer depressief en by die werk is, is hy vyfkeer minder produkiief as een wat by die huis is om van depressie te herstel." "Jy voel vasgevang. Ingehok," beskryf Suzie Balfour' (45) van Tzaneen hoe dit vir haar ge- voel het om depressie by die werk te trotseer. Sy het aan die Sadag-studie deelgeneem. "Teen die einde van die dag is baie min werk afgehandel. Depressie maak dit moeilik om enige normale dagtaak te verrig, nie net die take op kantoor nie." "Ek voel heeltyd uitgeput word aanmekaar siek en moet tyd by die werk af vat," vertel Bob Miller' (38) van Pretoria, wat ook by die navorsing betrokke was. "My baas vra my wat verkeerd is, maar ek kan nie met hom praat oor hoe oorweldig ek voel en hoe ek sukkel om op kantoor kop bo water te hou nie. Dis soos om te erken ek kan nie die pas volhou nie. "Ek voel gefrustreerd omdat ek dink almal rondom my kan bybly en is heeltyd gelukkig. Dit maak my kwaad en laat my soms voel ek wil ontplof. Al wat help, is as ek saans 'n paar drankies drinks" erken Bob. Die mees onlangse raming van die sosiaal- ekonomiese koste van depressie wéreldwyd is R1,188 biljoen en dit hou aan styg. Depres- sie is die wéreld se derde algemeenste siekte- las ("burden of disease") wat byvoorbeeld goed in ag neem soos die koste weens on- produktiwiteit of lyers wat weens depressie sterf as hulle hul eie lewe neem. Werknemers is bang om hul diagnose met hul werkgewer te deel, sé die Sadag-stigter, Zane Wilson. "Mense is bekommerd hul baas sal dink hulle werk nie hard nie en gebruik depressie as 'n verskoning." Na jou depressiediagnose I Bespreek allereers die saak met die mens- likehulpbronnebestuurder (MHB), is dr. Han- EKSTRA BRONNE: SADAGDRG, HEALTH.CVS.COM, TIME.COM RAAD AAN KOLLEGAS I Kollegas kan hulself opvoed oor depressie (besoek sadag.org)."Algemene respek en ordentlikheid help baie," meen die skrywer en motiveringspreker Richard Hawkey. I Kollegas moet die werknemer bystaan en verstaan watter optrede, werkwyse of ge- drag die depressie vererger en probeer om dit te vermy, sii die bedryfsielkundige dr. Hannes Swart. I Bied aan om met die werklas vanjou kol- lega te help as hulle behandeling vir depres- sie ontvang stel die Kaapse sielkundige dr. Rosa Bredenkamp voor. I 'n Mens moet ook versigtig wees virte veel empatie, want dit kan die gedrag van die de- pressielyer versterk, waarsku Rosa. Dis be- langrik om 'n goeie balans te handhaaf."Om- dat die lyer hom gewoonlik van mense ont- trek, sal dit goed wees om hom betrokke te maak by genotvolle aktiwiteite en nie hiervan uit te sluit nie." 'Mense is bekommerd hul bees sat dink hulle gebruik depressie as verskening' nes Swart, bedryfsielkundige van Bellville, se raad.]ulle kan dan saam jou direkte bestuur- der spreek, wat sal wil weet hoe dit die af- deling gaan raak. Die MHB is ook die ideale mens om die proses verder te monitor. I Daar is geen wetlike vereistes watbepaaljy moetjou diagnose aan jou werkgewer open- baar nie, sé Richard. "Maar as jy jou situasie aan emosioneelvolwasse en empatiese leiers verduidelik; is hulle die beste by magte om vir jou en jou siekte aanpassings te maak - wat wel 'n wetlike vereiste vir werkgewers is." I Besef depressie is 'n behandelbare siekte, nie 'n lewenslange vonnis nie, sé Richard. As jy gou genoeg die regte behandeling kry, of dit nou medikasie en/ of kognitiewe gedrags- terapie is, kan jy net so produktiefsoos enige ander werknemer wees. I Dit kan tot agt weke duur voor jou medika- sie werk, sé Richard. Die psigofarmakologie, wat medikasie vir psigiatriese toestande be- hels, is deesdae uiters gesofistikeerd en newe- effekte kan dikwels vermy word deur met die dokter of psigiater wat dit voorgeskryfhet te praat oor 6f'n ander dosis of alternatiewe me- dikasie, sé Hannes. "Ek kan dit nie genoeg beklemtoon nie dat dit een van die grootste foute is om net me- dikasie te gebruik en nie vir terapie te gaan n1e. I Neem alle dele en aspekte van jou lewe in oiinskou. 'n Meer gebalanseerde leefstyl sal help met jou herstelvermoé. Probeer so gesond moontlik eet, drinkbaie water en oefen matig, soos om elke dag te gaan stap, is Richard se mad. I Sluit by 'n steungroep aan (gaan kyk by (Blaai om) MI LEEFSTYL I HIER'S HULP 50% van dié by wie depres- en meer van dié by wie sie gediagnoseer is, vat depressie gediagnoseer die een of ander tyd is, hou aan werk nd by die werk af weens hul mees onlangse depressie. episode. (Van vorige bladsy) sadag.org). Moenie jouself isoleer nie. I Glo jy kan beter word, is Richard se mad. "Maar jy moet die energie en dapperheid daarvoor vind." So kan maatskappye help Depressie is 'n persoonlike saak, meen Han- nes. "Ek sien geen sin daarin dat almal oor 'n mens se depressie ingelig word nie. Net die personeel wat daardeur geraak word, moet daarvan weet en ingelig word hoe om dit te hanteer." I Bevorder 'n kultuur van aanvaarding rond- om depressie en psigiatriese steurings; dis nie anders as diabetes of asma nie. I As 'n werknemer sy hart uitpraat oor sy stryd teen depressie, verwys hom na 'n 54% van depressielyers voltooi eenvoudige take stadiger en feitlik net soveel maak meer foute by die werk as gewoonlik. van Suid-Afrikaners weet hoe om te reageer en wat om te sii aan iemand met depressie. geestesgesondheidskundige en verseker hom dit kan behandel word. I Verken kreatiewe maniere om 'n werk- nemer se herstel te bevorder deur byvoor- beeld aangepaste of fleksiewerkure of om 'n ruk van die huis af te werk. I Hierbenewens moet die mens tyd afneem vir behandeling. Soms is die depressie so erg, die lyer moet vir 'n ruk in 'n psigiatriese hospitaal opge- neem word. Die gevolg hiervan is dat werk agterstallig raak en nie gedoen word nie. Wanneer die mens terug op kantoor is, kan die werk wat opgehoop het, hulle moedeloos maak, want dit lyk soos 'n onmoontlike taak om werk in te haal en by te werk. "As die werkgewer die depressielyer nie goedgesind is nie, is daar die risiko vir konflik 32% van mense wat weens van alle bestuurders depressie by die werk weet nie hoeveel af vat, lig hul werkgewer siektedae 'n werknemer oor die werklike rede weens depressie mag in. neem nie. Plaaslike statistiek vanjaar deur Sadag uitgereik by die werk; wat verder inspeel op die depres- siewe mens se gemoed omdat hulle net al meer waardeloos en skuldig gaan voel," sé die Kaapse sielkundige dr. Rosa Bredenkamp. ' Skuilname. I LIFE LESS LIVED: A PASSAGE THROUGH BURN OUT & DE- PRESSION IN THE SUBURBS DEUR RICHARD HAWKEY (XLIBRIS).TEEN R344 BE- SKIKBAAR BY TAKEALOT.COM. DIE PRYS WAS KORREK MET DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERING SONDER VOORAF KENNISGEWING. Leer jou depressie by die werk hanteer sodat dit nie nog meer spanning bring nie Deur PlETER VAN ZYL P 39 het Richard Hawkey die sakeleer geklim so hoog as wat hy kon. Hy was se- nior portefeul) ebestuurder by 'n groot bankgroep. As sakeman was hy altyd ge- drewe, ambisieus, ongedul- dig, praatsiek en 'n uitblin- ker. Sy BlackBerry was nooit ver nie. Maar alles was nie pluis nie en op 'n ge- sinsvakansie het die wiele eindelik heelte- mal afgeval toe hy nie uit die bed kon op- staan nie. "Hoewel ek met vakansie was, was ek kort- af en liggeraak. Ek het geen belangstelling daarin gehad om enigiets te doen nie en het my eetlus verloor," onthou Richard. "Ek het basies veroorsaak dat die vakansie in 'n ramp ontaard. "Mense dink depressie is om te huil en jou te onttrek. Maar 'n mens raak dikwels knor- rig en sinies. "Jy druk deur, want jy is gewoond daaraan om dit te doen en jy sien ander wat dit doen en dink dis normaal. Jy beleef oormatige woedeuitbarstings en raak 'n tydbehepte be- heervraat. "En dan, een oggend, kan jy om die dood nie uit die bed opstaan nie," vertel hy. Richard het 10 dae lank in die bed gebly. Toe hy van vakansie terug is by die huis in Johannesburg, is hy na sy huisdokter. Dié het depressie by hom gediagnoseer en hom na 'n psigiater verwys. "Ek is op 'n Vrydag by die werk weg en het nooit weer teruggekeer nie," vertel Richard. Nadat hy baie jare lank tekens van span- ning en uitbranding getoon het, is hy einde- lik gedwing om van die hamsterwieletjie af te klim - ter wille van sy gesondheid. Deesdae skryf Richard (43) en lewer hy motiveringspraatjies. In sy boek, Life Less Lived: A Passage through Burn Out & De- pression in the Suburbs, vertel hy van sy stryd om depressie 'n nekslag toe te dien so- dat hy weer produktief kan wees. "Ek is nou produktiewer omdat ek ook na ander aspekte van my lewe omsien. "'n Gebalanseerde lewe is meer as net reg eet en oefen; dit gaan ook oor hoe jy oor din- ge dink en die steunstelsels in jou lewe." Ons kyk hoe jy depressie weens werkdruk kan hanteer en oorkom. 48 I 4 JUNE 2015 huisgenoot.com -frrLjLj DEPRESSIE C) [((Cllt)sssiT(0(0 ISTOCK PHOTO titil LEEFSTYL l HIER'S HULP ARTSEER, 'n verlies aan plesier in daaglikse aktiwiteite, sosiale isolasie en gevoelens van waar- deloosheid is die gemoedsimpak wat mense gewoonlik met de- pressie verbind. Depressiewe personeel, soos Richard des- tyds, kan sukkel om hul werk te doen; daarom is dit so belangrik dat werkgewers hul werk- nemers oplei oor stres en dit makliker vir hul- le maak om so vroeg moontlik uit die kake van depressie te kom, sé Cassey Chambers, bedryfsdirekteur van die Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep (Sadag). Deur 'n studie het hulle bevind 'n derde van mense by wie depressie gediagnoseer is, ver- kies om dit nie aan die groot klok te hang nie. Hulle is bang as werkgewers en kollegas van die diagnose weet, sal dit hulle benadeel om- dat 'n stigma steeds aan depressie kleef. lemand met depressie sukkel om besluite te neem, te konsentreer, dinge te onthou en probleme op te los, sé dr. Frans Korb, 'n psi- giater en kliniese sielkundige van Johannes- burg. "As 'n werknemer depressief en by die werk is, is hy vyfkeer minder produkiief as een wat by die huis is om van depressie te herstel." "Jy voel vasgevang. Ingehok," beskryf Suzie Balfour' (45) van Tzaneen hoe dit vir haar ge- voel het om depressie by die werk te trotseer. Sy het aan die Sadag-studie deelgeneem. "Teen die einde van die dag is baie min werk afgehandel. Depressie maak dit moeilik om enige normale dagtaak te verrig, nie net die take op kantoor nie." "Ek voel heeltyd uitgeput word aanmekaar siek en moet tyd by die werk af vat," vertel Bob Miller' (38) van Pretoria, wat ook by die navorsing betrokke was. "My baas vra my wat verkeerd is, maar ek kan nie met hom praat oor hoe oorweldig ek voel en hoe ek sukkel om op kantoor kop bo water te hou nie. Dis soos om te erken ek kan nie die pas volhou nie. "Ek voel gefrustreerd omdat ek dink almal rondom my kan bybly en is heeltyd gelukkig. Dit maak my kwaad en laat my soms voel ek wil ontplof. Al wat help, is as ek saans 'n paar drankies drinks" erken Bob. Die mees onlangse raming van die sosiaal- ekonomiese koste van depressie wéreldwyd is R1,188 biljoen en dit hou aan styg. Depres- sie is die wéreld se derde algemeenste siekte- las ("burden of disease") wat byvoorbeeld goed in ag neem soos die koste weens on- produktiwiteit of lyers wat weens depressie sterf as hulle hul eie lewe neem. Werknemers is bang om hul diagnose met hul werkgewer te deel, sé die Sadag-stigter, Zane Wilson. "Mense is bekommerd hul baas sal dink hulle werk nie hard nie en gebruik depressie as 'n verskoning." Na jou depressiediagnose I Bespreek allereers die saak met die mens- likehulpbronnebestuurder (MHB), is dr. Han- EKSTRA BRONNE: SADAGDRG, HEALTH.CVS.COM, TIME.COM RAAD AAN KOLLEGAS I Kollegas kan hulself opvoed oor depressie (besoek sadag.org)."Algemene respek en ordentlikheid help baie," meen die skrywer en motiveringspreker Richard Hawkey. I Kollegas moet die werknemer bystaan en verstaan watter optrede, werkwyse of ge- drag die depressie vererger en probeer om dit te vermy, sii die bedryfsielkundige dr. Hannes Swart. I Bied aan om met die werklas vanjou kol- lega te help as hulle behandeling vir depres- sie ontvang stel die Kaapse sielkundige dr. Rosa Bredenkamp voor. I 'n Mens moet ook versigtig wees virte veel empatie, want dit kan die gedrag van die de- pressielyer versterk, waarsku Rosa. Dis be- langrik om 'n goeie balans te handhaaf."Om- dat die lyer hom gewoonlik van mense ont- trek, sal dit goed wees om hom betrokke te maak by genotvolle aktiwiteite en nie hiervan uit te sluit nie." 'Mense is bekommerd hul bees sat dink hulle gebruik depressie as verskening' nes Swart, bedryfsielkundige van Bellville, se raad.]ulle kan dan saam jou direkte bestuur- der spreek, wat sal wil weet hoe dit die af- deling gaan raak. Die MHB is ook die ideale mens om die proses verder te monitor. I Daar is geen wetlike vereistes watbepaaljy moetjou diagnose aan jou werkgewer open- baar nie, sé Richard. "Maar as jy jou situasie aan emosioneelvolwasse en empatiese leiers verduidelik; is hulle die beste by magte om vir jou en jou siekte aanpassings te maak - wat wel 'n wetlike vereiste vir werkgewers is." I Besef depressie is 'n behandelbare siekte, nie 'n lewenslange vonnis nie, sé Richard. As jy gou genoeg die regte behandeling kry, of dit nou medikasie en/ of kognitiewe gedrags- terapie is, kan jy net so produktiefsoos enige ander werknemer wees. I Dit kan tot agt weke duur voor jou medika- sie werk, sé Richard. Die psigofarmakologie, wat medikasie vir psigiatriese toestande be- hels, is deesdae uiters gesofistikeerd en newe- effekte kan dikwels vermy word deur met die dokter of psigiater wat dit voorgeskryfhet te praat oor 6f'n ander dosis of alternatiewe me- dikasie, sé Hannes. "Ek kan dit nie genoeg beklemtoon nie dat dit een van die grootste foute is om net me- dikasie te gebruik en nie vir terapie te gaan n1e. I Neem alle dele en aspekte van jou lewe in oiinskou. 'n Meer gebalanseerde leefstyl sal help met jou herstelvermoé. Probeer so gesond moontlik eet, drinkbaie water en oefen matig, soos om elke dag te gaan stap, is Richard se mad. I Sluit by 'n steungroep aan (gaan kyk by (Blaai om) MI LEEFSTYL I HIER'S HULP 50% van dié by wie depres- en meer van dié by wie sie gediagnoseer is, vat depressie gediagnoseer die een of ander tyd is, hou aan werk nd by die werk af weens hul mees onlangse depressie. episode. (Van vorige bladsy) sadag.org). Moenie jouself isoleer nie. I Glo jy kan beter word, is Richard se mad. "Maar jy moet die energie en dapperheid daarvoor vind." So kan maatskappye help Depressie is 'n persoonlike saak, meen Han- nes. "Ek sien geen sin daarin dat almal oor 'n mens se depressie ingelig word nie. Net die personeel wat daardeur geraak word, moet daarvan weet en ingelig word hoe om dit te hanteer." I Bevorder 'n kultuur van aanvaarding rond- om depressie en psigiatriese steurings; dis nie anders as diabetes of asma nie. I As 'n werknemer sy hart uitpraat oor sy stryd teen depressie, verwys hom na 'n 54% van depressielyers voltooi eenvoudige take stadiger en feitlik net soveel maak meer foute by die werk as gewoonlik. van Suid-Afrikaners weet hoe om te reageer en wat om te sii aan iemand met depressie. geestesgesondheidskundige en verseker hom dit kan behandel word. I Verken kreatiewe maniere om 'n werk- nemer se herstel te bevorder deur byvoor- beeld aangepaste of fleksiewerkure of om 'n ruk van die huis af te werk. I Hierbenewens moet die mens tyd afneem vir behandeling. Soms is die depressie so erg, die lyer moet vir 'n ruk in 'n psigiatriese hospitaal opge- neem word. Die gevolg hiervan is dat werk agterstallig raak en nie gedoen word nie. Wanneer die mens terug op kantoor is, kan die werk wat opgehoop het, hulle moedeloos maak, want dit lyk soos 'n onmoontlike taak om werk in te haal en by te werk. "As die werkgewer die depressielyer nie goedgesind is nie, is daar die risiko vir konflik 32% van mense wat weens van alle bestuurders depressie by die werk weet nie hoeveel af vat, lig hul werkgewer siektedae 'n werknemer oor die werklike rede weens depressie mag in. neem nie. Plaaslike statistiek vanjaar deur Sadag uitgereik by die werk; wat verder inspeel op die depres- siewe mens se gemoed omdat hulle net al meer waardeloos en skuldig gaan voel," sé die Kaapse sielkundige dr. Rosa Bredenkamp. ' Skuilname. I LIFE LESS LIVED: A PASSAGE THROUGH BURN OUT & DE- PRESSION IN THE SUBURBS DEUR RICHARD HAWKEY (XLIBRIS).TEEN R344 BE- SKIKBAAR BY TAKEALOT.COM. DIE PRYS WAS KORREK MET DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERING SONDER VOORAF KENNISGEWING.