Print

Om die oorspronklike PDF oop te maak - kliek hier

keer die dood1

keer die dood2

Tienerselfmoord is 'n werk- likheicl.Wees op die uitkyk vir die gevaartekens. DEUR KRISJAN DE SWARDT 44 Kuier | 31UNIE2015 ienerselfmoord is 'n desperate T hulpkreet. Maar dit hoefnie in 'n tragedie te eindig nie. Jy kan nou jou kind help om voluit te Ieef. Voor dit te Iaat is . .. Soos die dag toe Adrian Solomons' (21) van Elsiesrivier buite Kaapstad, by die huis aankom en sy meisie dood aangetref het. Toe hy die slaapkamerdeur oopstoot, het haar vonkellose oii na hom gestaar; haar ny het slap gehang aan 'n tou bo die bed. Daar het 'n selfmoordbriefie op die duvet gelé - sy het haar eie Iewe geneem. "Ek sal dit nooit vergeet nie,"sg Adrian. Hulle was albei18jaar oud; al 'n jaar uit die skool. "Ons het soveel planne en drome gehad. Ek het gedink ons was gelukkig." Hy het nooit mi daardie dag teruggekeer na die Wendy-huis wat hy op sy antie se erfvir hulle gebou het nie."Ek moes seker agtergekom het iets was fout. Gewoonlik moes ek altyd mi werk onmiddellik huis toe gaan. Sy het die middag gebel en gesé ek kan 'n bietjie saam met die ouens hang. Sy maak huis skoon en wil my nie onder haarvoete hé nie." Haar dood het hom erg geraak."Daar was soveel stories; dat ek haar verkrag en verwurg het, dat sy swanger was, 'n aborsie gekry het en nie met haar gewete kon saamleef nie. Ek was die hoofverdagte. Dit het my amper verwoes. Ek was kwaad vir haar." AI die gerugte is later met 'n forensiese ondersoek deur die speurders weerlé. Haar selfmoordbriefie is glo saam met vuil Iakens verbrand, vertel Adrian. "Ek weet nie wat daarin gestaan het nie en dié wat weet, wil niks sé nie. Ons ouers, familie en vriende wil niks met mekaar te doen hé nie. Daar word nie oor daai dag gepraat nie." Adrian se vriendin is deel van die selfmoord-statistiek. Wéreldwyd pleeg 'n miljoen mense elkejaar selfmoord. In Suid-Afrika neem 23 mense elke dag hul eie Iewe; 230 probeer om hulselfdood te maak. Een uit vyftieners probeer op een of ander stadium in hul Iewe selfmoord pleeg en minstens 10% van alle onnatuurlike sterftes byjong mense, is selfmoordver- want, volgens navorsing wat deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) gedoen is. NIE ENIGSTE UITWEG Selfmoord is nie 'n geheim nie, maar'n werklikheid. Statistiek kan die voorkoms daarvan bereken, maar die werklike omvang van die impak wat dié gedrag op mense het, is onmeetbaar. Dit is 'n tra- gedie:Vir hulle wat selfmoord probeer en misluk, diegene wat daarin slaag of mense wat daardeur geraak word.Veral die gelief- des wat agterbly en skuldig worstel, omdat hulle nie betyds kon ingryp en help nie. "Mense is biologies geprogrammeer om te oorleef. Dit sal baie kortsigtig wees om in een woord te probeer oordeel hoe dit gebeur dat mense hulself sal wil 'vermoor'. Dit is bloot teen die mens se natuurlike grein,"sg Louis Awerbuck, 'n kliniese siel- kundige van Stellenbosch. Hy vermoed elke mens het 'n afsnypunt ofopgee-drempel waar dit net nie meer aangenaam ofdie moeite werd is om te lewe nie. Hulle sé nie'ek gaan myself vermoor' nie; hulle sé’ek verkies om eerder dood te wees as om verder in dié omstan- dighede te lewe'. "AI klink dit hoe radikaal; vir hulle is selfdood tussen die talle ander keuses die enigste uitweg om hulselfvan hul omstandighede te bevry en van die wrede wéreld te verlos. Dit is hul werklikheid. In die meeste gevalle wil dié moedeloses nie regtig sterfnie; hulle wil net nie meer die lewe in daardie omstandighede ervaar nie." Peter Morris' (16), 'n leerder van Lim- popo, erken hy was ongelukkig.”Ek het gevoel ek pas nérens in nie. Ek was terug- getrokke en ongelukkig. Ek het gevoel ek kon bloot nie opleef na al die verwagtinge nie. Ek het gevoel ek was 'n teleurstelling vir ander, 'n mislukking in my eie oii. Ek het myself bejammer en was moedeloos!" Peter het keer op keer sy polse gesny, maar hy was altyd bly wanneer iemand hom betyds gekry het."EK het uiteindelik hulp gekry; medikasie vir depressie en sielkundige berading. As ek nou terugdink, besefek hoe stupid ek was om te dink die dood sou beter wees. Maar ek onthou elke keer wanneer ek my eie bloed gesien het, het ek gevoel: Ek lewe!" Peter is een van die sowat 1O 000 jeugdiges wat aan die MNR se peiling onderjongmense deelgeneem het om die selfmoord-risikogedrag van kinders en tieners te bepaal. Leerders se gedrag in die ses maande wat die peiling voorafgegaan het, is ontleed om onder meer vas te stel hoeveel kinders gevoelens van hartseer en moe- deloosheid ervaar het, 'n plan beraam het om hul eie lewe te neem, probeer het om selfmoord te pleeg, maar misluk het en hoeveel deurgedruk en die daad voltooi het. Die leerders het verskeie redes vir die toename in die voorkoms van selfmoord- verwante gedrag uitgewys:Verlies aan sosiale samesyn, die ineenstorting van die tradisionele gesinstruktuur, groeiende ekononiese onstabiliteit, 'n toename in oorwegend depressiewe versteurings, onregverdige verwagtings, oordrewe druk en die skuldgevoelens wat daaruit spruit. "Verhoudingsprobleme, kwellende gesinskwessies, geweld en trauma, emosi- onele teistering en seksuele mishandeling, 'n familiegeskiedenis van depressie of selfmoord, 'n gevreesde ofongeneeslike siekte, drank- of dwelmafhanklikheid en vorige selfoodpogings is ander moontlike oorsake," sé Cassey Chambers, die opera- sionele direkteur van die Suid-Afrikaanse depressie- en angsgroep (Sadag). Uit die peiling blyk ook: . 24,5% van tieners het al hartseer en moedeloosheid ervaar . 21 ,4% van tieners het al selfmoord oorweeg . 16,8% het al 'n plan beraam om self- moord te pleeg . Die grootste risikogroep is tieners tussen 15 en 19jaar oud, gevolg deur 1O tot 14- jariges. Selfmoord by kinders onder tien jaar het die afgelope15jaar verdubbel. . 40% van alle geslaagde selfmoord- pogings gebeur oor naweke, tussen sewe- en agtuur saans. DIE GEVAARTEKENS Prof. Lourens Schlebush van die depart- ment van gedragsgeneeskunde aan die Universiteit van KwaZulu-Natal se Nelson Mandela Mediese Skool, het omvattende navorsing oor die voorkoms van selfdood in Suid-Afrika gedoen. Hy wys die volgende moontlike snellers (triggers) uit: Skielike veranderinge in ge- drag, doellose optrede, gemoedswisseling (uitbundige vreugde versus 'n eienaardige kalmte), sosiale onttrekking, die weggee van waardevolle persoonlike besittings, ongewone beheptheid met dood ofself- I JOU KIND moord, afskeid van geliefdes en vriende en geen voorbereiding vir die toekoms. Nie alle tieners toon vooraf hul voorne- mens nie, maar daar is beslis tekens: . 'n Drastiese verandering in voorkoms . 'n Drastiese verandering in selfsorgge- woontes . Buierigheid, vreugde-, woede- en trane- buie . 'n Verlies aan selfvertroue . Trae belangstelling in alledaagse Ieef- wyse en tydverdrywe . Teruggetrokkendheid . Moegheid en rusteloosheid . Slaap te veel of slaap te min . Eetlus verminder of vermeerder . Gewig verminder ofvermeerder . lmpulsiewe optrede . Skielike deelname aan gevaarlike, selfbe- serende aktiwiteite . Skielike uitermatige senuagtigheid, geir- riteerdheid en heftigheid . Tekens van drank- en/of dwelmmisbruik . Onrealistiese gedagtes oor en verwag- tings van die toekoms . Praatjies oor dood en selfmoord Kinders wat elke dag vir langer as twee weke minstens vier van hierdie tekens toon, ly dalk aan depressie. Hoewel almal wat aan depressie ly nie selfmoord pleeg nie, is die meeste mense wat met self- moordgedagtes worstel, terneergedruk. Tot 60% van alle selfmoordslagoffers word aan depressie toegeskryf. Neem alle selfmoordtekens en -dreige- mente ernstig op. Hou kinders dop, praat met hulle daaroor, Iuister na hulle en kry onmiddellik hulp.G ''Skuilnaam Sadag se selfmoordnoodlyn bied gratis hulp van 08:00 tot 20:00. Bel hul professionele beraders by 0800 567 567. Daar is ook'n 24 uur-hulplyn: 0800 12 13 14ofSMS: 31393. Twitter: @TheSADAG Sé vir ons watjy dink van dié Storie. SMS KUIERTERUG, gevolg deurjou mening na 32113(RI per SMS). DHOBVG VSMNIM =NOUE 30 N 3 WOMAE WOTOlOd>DOISI‘N\N\N\=S,OJ.Od tBRlNLIlWItN | Kuier 45 _ . ototer illustrasie ji(t/--r-i,r-----i,j' J E Tienerselfmoord is 'n werk- likheicl.Wees op die uitkyk vir die gevaartekens. DEUR KRISJAN DE SWARDT 44 Kuier | 31UNIE2015 ienerselfmoord is 'n desperate T hulpkreet. Maar dit hoefnie in 'n tragedie te eindig nie. Jy kan nou jou kind help om voluit te Ieef. Voor dit te Iaat is . .. Soos die dag toe Adrian Solomons' (21) van Elsiesrivier buite Kaapstad, by die huis aankom en sy meisie dood aangetref het. Toe hy die slaapkamerdeur oopstoot, het haar vonkellose oii na hom gestaar; haar ny het slap gehang aan 'n tou bo die bed. Daar het 'n selfmoordbriefie op die duvet gelé - sy het haar eie Iewe geneem. "Ek sal dit nooit vergeet nie,"sg Adrian. Hulle was albei18jaar oud; al 'n jaar uit die skool. "Ons het soveel planne en drome gehad. Ek het gedink ons was gelukkig." Hy het nooit mi daardie dag teruggekeer na die Wendy-huis wat hy op sy antie se erfvir hulle gebou het nie."Ek moes seker agtergekom het iets was fout. Gewoonlik moes ek altyd mi werk onmiddellik huis toe gaan. Sy het die middag gebel en gesé ek kan 'n bietjie saam met die ouens hang. Sy maak huis skoon en wil my nie onder haarvoete hé nie." Haar dood het hom erg geraak."Daar was soveel stories; dat ek haar verkrag en verwurg het, dat sy swanger was, 'n aborsie gekry het en nie met haar gewete kon saamleef nie. Ek was die hoofverdagte. Dit het my amper verwoes. Ek was kwaad vir haar." AI die gerugte is later met 'n forensiese ondersoek deur die speurders weerlé. Haar selfmoordbriefie is glo saam met vuil Iakens verbrand, vertel Adrian. "Ek weet nie wat daarin gestaan het nie en dié wat weet, wil niks sé nie. Ons ouers, familie en vriende wil niks met mekaar te doen hé nie. Daar word nie oor daai dag gepraat nie." Adrian se vriendin is deel van die selfmoord-statistiek. Wéreldwyd pleeg 'n miljoen mense elkejaar selfmoord. In Suid-Afrika neem 23 mense elke dag hul eie Iewe; 230 probeer om hulselfdood te maak. Een uit vyftieners probeer op een of ander stadium in hul Iewe selfmoord pleeg en minstens 10% van alle onnatuurlike sterftes byjong mense, is selfmoordver- want, volgens navorsing wat deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) gedoen is. NIE ENIGSTE UITWEG Selfmoord is nie 'n geheim nie, maar'n werklikheid. Statistiek kan die voorkoms daarvan bereken, maar die werklike omvang van die impak wat dié gedrag op mense het, is onmeetbaar. Dit is 'n tra- gedie:Vir hulle wat selfmoord probeer en misluk, diegene wat daarin slaag of mense wat daardeur geraak word.Veral die gelief- des wat agterbly en skuldig worstel, omdat hulle nie betyds kon ingryp en help nie. "Mense is biologies geprogrammeer om te oorleef. Dit sal baie kortsigtig wees om in een woord te probeer oordeel hoe dit gebeur dat mense hulself sal wil 'vermoor'. Dit is bloot teen die mens se natuurlike grein,"sg Louis Awerbuck, 'n kliniese siel- kundige van Stellenbosch. Hy vermoed elke mens het 'n afsnypunt ofopgee-drempel waar dit net nie meer aangenaam ofdie moeite werd is om te lewe nie. Hulle sé nie'ek gaan myself vermoor' nie; hulle sé’ek verkies om eerder dood te wees as om verder in dié omstan- dighede te lewe'. "AI klink dit hoe radikaal; vir hulle is selfdood tussen die talle ander keuses die enigste uitweg om hulselfvan hul omstandighede te bevry en van die wrede wéreld te verlos. Dit is hul werklikheid. In die meeste gevalle wil dié moedeloses nie regtig sterfnie; hulle wil net nie meer die lewe in daardie omstandighede ervaar nie." Peter Morris' (16), 'n leerder van Lim- popo, erken hy was ongelukkig.”Ek het gevoel ek pas nérens in nie. Ek was terug- getrokke en ongelukkig. Ek het gevoel ek kon bloot nie opleef na al die verwagtinge nie. Ek het gevoel ek was 'n teleurstelling vir ander, 'n mislukking in my eie oii. Ek het myself bejammer en was moedeloos!" Peter het keer op keer sy polse gesny, maar hy was altyd bly wanneer iemand hom betyds gekry het."EK het uiteindelik hulp gekry; medikasie vir depressie en sielkundige berading. As ek nou terugdink, besefek hoe stupid ek was om te dink die dood sou beter wees. Maar ek onthou elke keer wanneer ek my eie bloed gesien het, het ek gevoel: Ek lewe!" Peter is een van die sowat 1O 000 jeugdiges wat aan die MNR se peiling onderjongmense deelgeneem het om die selfmoord-risikogedrag van kinders en tieners te bepaal. Leerders se gedrag in die ses maande wat die peiling voorafgegaan het, is ontleed om onder meer vas te stel hoeveel kinders gevoelens van hartseer en moe- deloosheid ervaar het, 'n plan beraam het om hul eie lewe te neem, probeer het om selfmoord te pleeg, maar misluk het en hoeveel deurgedruk en die daad voltooi het. Die leerders het verskeie redes vir die toename in die voorkoms van selfmoord- verwante gedrag uitgewys:Verlies aan sosiale samesyn, die ineenstorting van die tradisionele gesinstruktuur, groeiende ekononiese onstabiliteit, 'n toename in oorwegend depressiewe versteurings, onregverdige verwagtings, oordrewe druk en die skuldgevoelens wat daaruit spruit. "Verhoudingsprobleme, kwellende gesinskwessies, geweld en trauma, emosi- onele teistering en seksuele mishandeling, 'n familiegeskiedenis van depressie of selfmoord, 'n gevreesde ofongeneeslike siekte, drank- of dwelmafhanklikheid en vorige selfoodpogings is ander moontlike oorsake," sé Cassey Chambers, die opera- sionele direkteur van die Suid-Afrikaanse depressie- en angsgroep (Sadag). Uit die peiling blyk ook: . 24,5% van tieners het al hartseer en moedeloosheid ervaar . 21 ,4% van tieners het al selfmoord oorweeg . 16,8% het al 'n plan beraam om self- moord te pleeg . Die grootste risikogroep is tieners tussen 15 en 19jaar oud, gevolg deur 1O tot 14- jariges. Selfmoord by kinders onder tien jaar het die afgelope15jaar verdubbel. . 40% van alle geslaagde selfmoord- pogings gebeur oor naweke, tussen sewe- en agtuur saans. DIE GEVAARTEKENS Prof. Lourens Schlebush van die depart- ment van gedragsgeneeskunde aan die Universiteit van KwaZulu-Natal se Nelson Mandela Mediese Skool, het omvattende navorsing oor die voorkoms van selfdood in Suid-Afrika gedoen. Hy wys die volgende moontlike snellers (triggers) uit: Skielike veranderinge in ge- drag, doellose optrede, gemoedswisseling (uitbundige vreugde versus 'n eienaardige kalmte), sosiale onttrekking, die weggee van waardevolle persoonlike besittings, ongewone beheptheid met dood ofself- I JOU KIND moord, afskeid van geliefdes en vriende en geen voorbereiding vir die toekoms. Nie alle tieners toon vooraf hul voorne- mens nie, maar daar is beslis tekens: . 'n Drastiese verandering in voorkoms . 'n Drastiese verandering in selfsorgge- woontes . Buierigheid, vreugde-, woede- en trane- buie . 'n Verlies aan selfvertroue . Trae belangstelling in alledaagse Ieef- wyse en tydverdrywe . Teruggetrokkendheid . Moegheid en rusteloosheid . Slaap te veel of slaap te min . Eetlus verminder of vermeerder . Gewig verminder ofvermeerder . lmpulsiewe optrede . Skielike deelname aan gevaarlike, selfbe- serende aktiwiteite . Skielike uitermatige senuagtigheid, geir- riteerdheid en heftigheid . Tekens van drank- en/of dwelmmisbruik . Onrealistiese gedagtes oor en verwag- tings van die toekoms . Praatjies oor dood en selfmoord Kinders wat elke dag vir langer as twee weke minstens vier van hierdie tekens toon, ly dalk aan depressie. Hoewel almal wat aan depressie ly nie selfmoord pleeg nie, is die meeste mense wat met self- moordgedagtes worstel, terneergedruk. Tot 60% van alle selfmoordslagoffers word aan depressie toegeskryf. Neem alle selfmoordtekens en -dreige- mente ernstig op. Hou kinders dop, praat met hulle daaroor, Iuister na hulle en kry onmiddellik hulp.G ''Skuilnaam Sadag se selfmoordnoodlyn bied gratis hulp van 08:00 tot 20:00. Bel hul professionele beraders by 0800 567 567. Daar is ook'n 24 uur-hulplyn: 0800 12 13 14ofSMS: 31393. Twitter: @TheSADAG Sé vir ons watjy dink van dié Storie. SMS KUIERTERUG, gevolg deurjou mening na 32113(RI per SMS).